Local News
Suid-Afrikaners moet hulle staal vir 'beurtwater'─── 11:35 Sat, 23 May 2015
Potchefstroom - 'n Professor aan die Noordwes-Universiteit sê Suid-Afrikaners moet hulle staal vir 'beurtwater'.
Kobus van der Walt het tydens ‘n konferensie van die Rooivleis-abattoir-vereniging in Kaapstad gesê Suid Afrikaaners kan in die volgende vyf jaar ‘beurtwater’ verwag en sal daadwerklik water moet begin spaar.
Mark Steenbok/OFM-nuus
Kobus van der Walt: