On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Ngwathe het 14 dae om Eskom te betaal

───   15:16 Fri, 29 May 2015

Ngwathe het 14 dae om Eskom te betaal | News Article

Johannesburg - Eskom het toestemming gekry om kragtoevoer na die Ngwathe-munisipaliteit te sny.

Rand Daily Mail berig die munisipaliteit skuld Eskom sowat R275-miljoen. In 'n dringende hofaansoek deur die munisipaliteit, wat die dorpe Parys en Heilbron insluit, word gevra dat Eskom nie toegelaat word om kragtoevoer te sny nie. Daar word ook gevra dat die hof moet toelaat dat onderhandelinge oor terugbetaling van agterstallige geld hervat word. Regter AF Jordaan het die aansoek teengestaan.
 
Die munisipaliteit het nou 14-dae om die uitstaande skuld te betaal.
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.