On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Local News

BFN-kroegeienaar verskyn weens beweerde verkragting

───   OWEN KOCK 09:08 Tue, 30 Jun 2015

BFN-kroegeienaar verskyn weens beweerde verkragting | News Article

Bloemfontein - Die eienaar van ‘n bekende Bloemfonteinse kuierplek wat van verkragting aangekla word, verskyn na verwagting vandag weer in stad se landdroshof.

Die man is vroeër op borgtog van R5 000 vrygelaat. Die saak sal na verwagting vandag na die Bloemfonteinse streekhof oorgeplaas word.
 
Die verdagte, wat twee kuierplekke in die stad bedryf, is op 17 Junie in hegtenis geneem nadat hy na bewering een van sy werknemers in die vroeë oggendure glo herhaaldelik verkrag het.
 
Die man word ook van mensehandel en aanranding aangekla in afsonderlike sake.
 
Owen Kock/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.