On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Boere werk saam om Dewetsdorp-brand te blus

───   DANE BEISHEIM 18:09 Tue, 21 Jul 2015

Boere werk saam om Dewetsdorp-brand te blus | News Article

Dewetsdorp - Daar was baie goeie samewerking tussen boere in die Dewetsdorp-distrik in die Vrystaat om ’n massiewe veldbrand te bestry.

Dit is volgens Pulani Potgieter, wat ’n wildsplaas in die gebied besit.

Die brand het Sondag in die vroeë oggendure, vermoedelik langs ‘n grondpad tussen Dewetsdorp en Hobhouse ontstaan.
 
Die brand was aanvanklik gou onder beheer, maar het weer opgevlam en is eers teen laat gistermiddag geblus.
 
Potgieter sê die presiese omvang van die skade is nog nie bekend nie.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Pulani Potgieter:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.