On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Tienermeisie brand dood in Kimberley-huis

───   10:22 Sat, 01 Aug 2015

Tienermeisie brand dood in Kimberley-huis | News Article

Kimberley - Dit is nog onduidelik wat die presiese oorsaak van ‘n brand was wat gisteraand die lewe van ‘n 14-jarige meisie in ‘n huis in Kimberley geëis het.

ER24-woordvoerder Chitra Bodasing sê paramedici is kort na 23:00 na ‘n huis in Monument Hoogte ontbied.
 
Met hul aankoms op die toneel was ‘n vrou en haar 12-jarige dogter en negejarige seun reeds veilig buite die brandende huis, terwyl die 14-jarige steeds in die huis was.

Owerhede ondersoek die oorsaak van die brand.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus 

Podcasts

Chitra Bodasing :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.