On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Local News

Madibeng munisipale bestuurder herontplooi na Ditsobotla

───   DANE BEISHEIM 16:54 Tue, 04 Aug 2015

Madibeng munisipale bestuurder herontplooi na Ditsobotla | News Article

Hartebeespoort - Dit is vandag bekend gemaak dat die munisipale bestuurder van die beleërde Madibeng-munisipaliteit in Noordwes, Monde Juta, herontplooi is na die naburige Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit met onmiddellike ingang.

Juta het onlangs teruggekeer na Madibeng nadat hy geskors was oor bewerings van korrupsie en bedrog.
Madibeng se water en sanitasie-dienste is tans onder administrasie.
 
Hoewel die DA die skuif verwelkom, meen die party se Leon Basson dat dit onregverdig is dat die koste van die herontplooiing deur Madibeng gedek word.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Leon Basson:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.