Local News
Heidedal-skole ontwrig weens bendegeweld─── OWEN KOCK 11:22 Wed, 23 Sep 2015

Bloemfontein - Skole in Heidedal in Bloemfontein is ontwrig en talle kinders is huis toe gestuur nadat bendegeweld vanoggend in verskeie skole uitgebreek het.
Na wat verneem word, word skole deur bendelede geteiken en leerders word onder meer van hul selfone en klere beroof.
Volgens die skoolhoof van Dr. Blok in Heidedal, Dan McPherson, het die beweerde rooftogte in Fase drie en ses posgevat en na Heidedal uitgebrei.
OFM-nuus se verslaggewers is tans op die toneel waar 'n gespanne atmosfeer heers.
Owen Kock/OFM-nuus
Dan McPherson: