On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

SA regering betrokke by soektog na Petro Nel in Nepal

───   REFILWE GAESWE 15:11 Fri, 09 Oct 2015

SA regering betrokke by soektog na Petro Nel in Nepal | News Article

Klerksdorp - Die eggenoot van Petro Nel, die DA in Noordwes se adjunkleier wat in Nepal vermis word, sê die Suid-Afrikaanse regering is betrokke by die soektog.

Hulle het ook reeds 'n skrywe aan die Tibetse regering gestuur. JC sê die Amerikaners is ook blykbaar gekontak om te help.  

Nel en 'n Russiese vlieënier het gisteroggend in 'n mikroligte vliegtuig op 'n besigtigingsvlug vertrek, maar egter nie soos geskeduleer, teruggekeer nie.

Die gebied waaroor hulle gevlieg het, is geweldig bergagtig.

Refilwe Gaeswe/OFM-nuus


Podcasts

JC Nel:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.