On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

National

Seriti-kommissie: Drie skort deelname op

───   16:53 Thu, 28 Aug 2014

Seriti-kommissie: Drie skort deelname op | News Article

Pretoria - Drie van die omstrede wapentransaksie se felste kritici, Andrew Feinstein, Paul Holden en Hennie van Vuuren, het hulle deelname aan die Seriti-kommissie van ondersoek opgeskort.

Hulle het in Pretoria aan die media gesê die gebrek aan deursigtigheid is een van die grootste redes vir die besluit.
 
Hulle sê die besluite van die voorsitter, Willi Seriti oor kwessies waaroor getuig mag word, maak dit onmoontlik om te getuig.
 
Anton Meyer berig dat die drie gevra het dat die kommissie ontbind word.

Die Seriti-kommissie is deur president Jacob Zuma aangestel om bewerings van korrupsie en bedrog te ondersoek wat verband hou met die 1999 wapentransaksie.
JacarandaFM, SAUK


Podcasts

Anton Meyer:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.