On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

National

Daling in petrolprys vir September 2014 aangekondig

───   15:38 Fri, 29 Aug 2014

Daling in petrolprys vir September 2014 aangekondig | News Article

Bloemfontein - Die petrolprys daal volgende week met 67 sent, het die departement van energie aangekondig.

Diesel sal met sowat 25 sent goedkoper wees.
 
Die prys van paraffien sal ook sowat 25 sent goedkoper wees. 
 
Die aankondiging is Vrydagmiddag gemaak. 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.