On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

National

Baie hang af van môre se Reserwebankaankondiging: Morgenrood

───   THANDI XABA 14:36 Wed, 17 Sep 2014

Baie hang af van môre se Reserwebankaankondiging: Morgenrood | News Article

Bloemfontein - Verbruikersinflasie het op 'n jaargrondslag in Augustus versnel tot 6,4 persent.

Die indeks het egter op 'n maandgrondslag tot nul-komma-4 persent gedaal.
 
Die PSG-ekonoom Amelia Morgenrood sê op dié stadium het die inflasiekoers nie 'n definitiewe effek op Suid-Afrikaanse verbruikers nie.

Morgenrood sê die markverwagting was dat verbruikersinflasie effens laer, op 6,2 persent sou inkom.

Thandi Xaba/OFM-nuus


Podcasts

Amelia Morgenrood:

Amelia Morgenrood:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.