On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Geld beskikbaar om rotplaag in JHB te bestry

───   14:03 Tue, 30 Sep 2014

Geld beskikbaar om rotplaag in JHB te bestry | News Article

Johannesburg - Die stad Johannesburg het R2.5 miljoen beskikbaar gestel om 'n rotplaag in die stad te bestry.

Lid van die burgemeesterskomitee vir gesondheid, Noceba Molwele, sê die knaagdiere het in die afgelope paar jaar 'n uitdaging in seker gebiede in die stad geword.
 
Dit sluit informele nedersettings en digbewoonde geboue in die middestad in.
 
Molwele sê 'n plan wat fokus op die doeltreffendheid van biologiese en kulturele faktore vir rotbeheer is ontwikkel.
 
Solidariteit

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.