National
Jackson Mthembu se toestand bestendig─── 14:38 Mon, 20 Oct 2014
Witbank - Die ANC het sy skok uitgespreek oor die skietvoorval waarin op sy parlementslid en voormalige nasionale woordvoerder, Jackson Mthembu in die bors gewond is.
Mthembu is gister by 'n kitsbank in Witbank deur 'n onbekende aantal mans oorval. Hy het by sy positiewe gebly en kon homself tot by 'n nabygeleë hospitaal kry waar hy in die hoësorgeenheid behandel word.
Die ANC se Moloto Mothapo sê Mthembu se toestand is bestendig.
Niemand is nog aangekeer nie.
Niemand is nog aangekeer nie.
East Coast Radio
Moloto Mothapo: