On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Kragonderbrekings duur landwyd voort

───   SABRINA DEAN 08:40 Sun, 23 Nov 2014

Kragonderbrekings duur landwyd voort | News Article

Johannesburg - Kragonderbrekings sal vandag landwyd voortduur.

'n Woordvoerder van Eskom, Andrew Etzinger sê daar is reuse druk op die kragnetwerk.
Vroeër die maand het 'n steenkoolsilo by die Majuba kragstasie in Mpumalanga ineengestort, wat tot wydverspreide kragonderbrekings gelei het.
 
Etzinger het Vrydag aan OFM-nuus bevestig dat 'n tweede silo krake begin ontwikkel het. 
 
Sabrina Dean/OFM-nuus; JacarandaFM 

Podcasts

Andrew Etzinger :

Etzinger:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.