On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

'Nuwe minimumloon vir huiswerkers nie genoeg nie'

───   09:26 Wed, 26 Nov 2014

'Nuwe minimumloon vir huiswerkers nie genoeg nie' | News Article

Pretoria - 'n Arbeidsontleder sê die nuwe minimumloon vir huiswerkers is nie genoeg wanneer die huidige hoë lewenskoste in berekening gebring word nie.

Tony Healy se komentaar volg na die minister van Arbeid se aankondiging gister dat die jaarlikse salarisse van huiswerkers vanaf 1 Desember verhoog gaan word.
 
Die nuwe minimumloon vir huishulpe in stedelike gebiede wat meer as 27 gewone ure per week werk, is minstens R10.95 per uur. Vir 'n 45-uur-week kom dit neer op R2 065.47 per maand.
 
Die bedrag vir huishulpe wat nie in stede werk nie is minstens R9.30 per uur.
 
Die nuwe minimumloon vir huishulpe wat in stede werk maar minder as 27 gewone ure per week werk, is minstens R12.40 per uur.
 
East Coast Radio

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.