On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

National

Vrou wat kinders van verdrinking red se lyk in rivier gevind

───   08:22 Mon, 22 Dec 2014

Vrou wat kinders van verdrinking red se lyk in rivier gevind | News Article

Kaapstad - Die Wes-Kaapse polisie sê die liggaam van 'n vrou wat in die Bergrivier in die Paarl verdrink het, is gevind.

Die ma van vier kinders is gister meegesleur nadat sy haar kinders uit die water gered het.
 
Die woordvoerder van ER24, Werner Vermaak sê die kinders het in die rivier gespeel toe hulle in die moeilikheid beland het.
 
Die vrou en haar suster het drie van die kinders uit die water gehaal en die vierde een het self die wal veilig bereik.
 
Die kinders is in die Paarl hospitaal opgeneem.
 
SAUK

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.