On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

National

Villa Rosa groet in 2016

───   09:20 Thu, 05 Mar 2015

Villa Rosa groet in 2016 | News Article

Johannesburg - Die Bloemfontein sepie – Villa Rosa – gaan volgende jaar groet.

Karen Meiring, M-Net Direkteur vir Afrikaanse Kanale sê dit was nie maklike besluit nie, maar dit is tyd vir vernuwing. Villa Rosa was kykNET se heel eerste eie sepie en Meiring sê dié sepie het ‘n belangrike rol in die groei van die kanaal se kykertal gespeel. Sy sê kykers het egter nog tyd tot Maart 2016 om in die lief en leed van die Villa se inwoners te deel.
 
Cathy Dlodlo/OFM Nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.