On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Brandstofpryse styg skerp

───   16:22 Fri, 27 Mar 2015

Brandstofpryse styg skerp | News Article

Johannesburg - Suid-Afrikaners gaan van Woensdag af baie meer vir brandstof betaal.

Die departement van energie het vanmiddag aangekondig dat petrol met R1.62 duurder word en diesel met R1.24.
 
Die prys van parafien styg met 36 sent per liter en petroleumgas met 85 sent.
 
Die redes vir die styging sluit in die gesamentlike heffing vir brandstof en die Padongelukkefonds, 'n swakker rand en hoër oliepryse.
 
Verklaring 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.