On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

National

Vierde verdagte vas weens Sithole-moord

───   06:36 Tue, 21 Apr 2015

Vierde verdagte vas weens Sithole-moord | News Article

Johannesburg - 'n Vierde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Emmanuel Sithole, 'n Mosambiekse burger in Alexandra, noord van Johannesburg.

Volgens Gauteng polisiewoordvoerder, Lungelo Dlamini, is die vierde verdagte deur die loop van die aand in hegtenis geneem. Hy sal saam met die drie ander verdagtes vandag in die hof verskyn.
 
Sithole, 'n straathandelaar, is Saterdag aangeval en met 'n mes doodgesteek. Hy is later in die hospitaal oorlede. 'n Foto van die aanval het in 'n naweekkoerant verskyn.
 
Dlamini het gesê die voorval het nie met vreemdelingehaat verband gehou nie.
 
-News24.com; eNCA

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.