On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

National

Solidariteit aanvaar mosie van wantroue in Zuma-regering

───   DANE BEISHEIM 17:14 Tue, 05 May 2015

Solidariteit aanvaar mosie van wantroue in Zuma-regering | News Article

Pretoria - Solidariteit se krisisberaad vroeër vandag by die Voortrekkermonument in Pretoria was ’n reuse sukses.

Die vakbond se voorsitter, Dirk Hermann, sê daar was ongeveer 1 500 mense - drie keer meer as wat hulle verwag het.
'n Mosie van wantroue is tydens die beraad teen President Jacob Zuma se regering aanvaar. Die mosie lui onder meer dat die hele land onder die gevolge van die swak regering ly, en dat die onlangse aanvalle op vreemdelinge en standbeelde tekenend is van die bevolking se groeiende frustrasie.
 
Hermann sê benewens die mosie van wantroue in Zuma se regering, was daar ook ander belangrike mosies.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Dirk Hermann:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.