On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

National

Ek is niemand se marionet nie: Danny Jordaan

───   14:42 Fri, 22 May 2015

Ek is niemand se marionet nie: Danny Jordaan | News Article

Port Elizabeth - Nelson Mandelabaai se pas aangestelde burgemeester, Danny Jordaan, sê hy is niemand se marionet nie.

Hy het gepraat tydens 'n mediakonferensie nadat hy vanoggend as raadslid beëdig is.

Jordaan het gereageer op 'n vraag rakende kritiek dat die ANC hom net aanstel omdat sy hoë profiel, stemme vir die party in volgende jaar se verkiesing moet werf.

Jordaan het bevestig dat hy aanbly as president van SAFA. Hy sê die feit dat hy daarmee saam ook nou 'n metroraadslid is, is geensins ongewoon nie.

Algoa FM

Podcasts

Danny Jordaan:

Danny Jordaan:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.