On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

National

Gauteng-onderwys sal tot in grondwethof veg

───   09:22 Thu, 28 May 2015

Gauteng-onderwys sal tot in grondwethof veg | News Article

Johannesburg - Die Gautengse departement van onderwys is bereid om die stryd om die oorskakeling van enkelmedium skole na parallelmedium tot in die grondwethof te voer.

Die LUR, Panyaza Lesufi het reageer op 'n bevel van die Johannesburgse hooggeregshof dat die departement 'n skool se toelatings- en taalbeleid in ag moet neem met die toelating van leerders.
 
Intussen sê die Vryheidsfront Plus hy sal voortgaan om druk op die Gautengse wetgewer en die LUR te plaas om nie Afrikaanse skole te intimideer nie.
 
Partywoordvoerder Anton Alberts sê hulle verwelkom die hooggeregshof-uitspraak en sê dit is in lyn met die grondwet.
Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Anton Alberts:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.