On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Special Reports

Spesiale verslag: Orgaanontvanger reg vir spele

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 13:14 Thu, 28 May 2015

Spesiale verslag: Orgaanontvanger reg vir spele | News Article

Bloemfontein - ‘n Dapper plaaslike eiendomsagent is vasbeslote om ‘n goue medalje vir Suid-Afrika op die Wêreld-oorplantingspele in Argentinië in Augustus te verower.

Die 27-jarige Janike Kleinhans het in November 2013 ‘n nier van haar ma Annaleen Venter ontvang, nadat sy dringend ‘n nieroorplanting weens ‘n chroniese niersiekte moes ondergaan. Kleinhans moedig Suid-Afrikaners aan om seker te maak hulle word orgaanskenkers om aan ‘n siek persoon wat dringend op ‘n orgaanskenking wag ‘n tweede kans te gee. Die orgaanspele, wat tweejaarliks gehou word, is vir mense wat orgaanoorplantings ondergaan het. Christal-Lize Muller het die verslag saamgestel.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus 

Podcasts

Spesiale verslag: Orgaanskenkings:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.