On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

'Holistiese benadering' nodig vir landbousektorprobleme

───   DANE BEISHEIM 18:22 Wed, 22 Jul 2015

'Holistiese benadering' nodig vir landbousektorprobleme | News Article

Pretoria - ‘n Holistiese benadering is nodig indien die talle probleme wat die landbousektor in die gesig staar opgelos gaan word.

Dit is een van die bevindinge van 'n pas voltooide Internasionale Arbeidsorganisasie-studie oor die leef- en werksomstandighede van plaaswerkers.
 
Volgens Agri SA se Annelize Crosby, is daar lessenaarstudies gedoen, gevolg deur veldwerk op 10 gevallestudie-terreine.
 
Crosby sê hulle verwelkom objektiewe navorsing oor die sektor.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Annelize Crosby:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.