On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

National

Zuma sê regering sal hofbevele gehoorsaam

───   06:38 Fri, 28 Aug 2015

Zuma sê regering sal hofbevele gehoorsaam | News Article

Pretoria - President Jacob Zuma het die onderneming gegee dat die regering voortaan hofbevele sal respekteer en daaraan gehoor sal gee.

Zuma het gister 'n vergadering tussen die regbank en die regering – die heel eerste in die demokratiese bestel – gelei ná klagtes oor beweerde onregverdige aanvalle op die land se howe. Zuma het gesê die vergadering het positiewe resultate opgelewer.

Hoogregter Mogoeng Mogoeng het die vergadering in Julie aangevra nadat aanvalle en openbare kritiek op die regbank uit veral ANC- en SAKP-geledere ’n hoogtepunt ná die Omar al-Basjir-sage bereik het.

Maryke Vermaak doen verslag.

JacarandaFM


Podcasts

Maryke Vermaak:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.