On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Other News

Proteas tevrede ten spyte van nederlaag

───   06:35 Thu, 18 Oct 2012

Proteas tevrede ten spyte van nederlaag | News Article

Die hoofafrigter van die Protea-netbalspan, Elize Kotze, sê sy is tevrede met haar span se vertoning, ten spyte van hul nederlaag teen top gekeurde Australië.

Die hoofafrigter van die Protea-netbalspan, Elize Kotze, sê sy is tevrede met haar span se vertoning, ten spyte van hul nederlaag van 63 doele teen 31 gister teen top gekeurde Australië.  Die Suid-Afrikaners moes verlede naweek ook die knie teen tweede gekeurde Nieu-Seeland buig.  Die span is tans in Australasië vir ‘n vierhoekige reeks, wat Brittanje ook insluit.  Kotze sê haar span het goed teen die Aussies terugbaklei en baie mededingend gespeel, ten spyte van hul nederlaag.  Die Proteas sê Brittanje Sondag in Sydney die stryd aan.

Netbal Suid-Afrika

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.