On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Rugby

Brüssow bring hulde aan Jerry Collins

───   12:04 Fri, 05 Jun 2015

Brüssow bring hulde aan Jerry Collins | News Article
Owen Kock
 
Bloemfontein. - Die Springbok baljagter Heinrich Brüssow, het vandag hulde gebring aan die ontslape All Balck Jerry Collins, wat in ‘n motorongeluk in Frankryk dood is.
 
Collins en sy vrou Alana, het in die ongeluk omgekom, terwyl hul drie maande oue babadogtertjie beseer is. Brüssow het in slegs sy tweede Super Rugby-wedstryd met Collins kennis gemaak en het dit  beskryf as een van die beste baldraers van sy tyd.
 
Brüssow meen verder dat dit nie net ‘n slag vir Nieu-Seelandse rugby nie, maar vir wêreldrugby.
 
Collins het in 48 toetse vir die All Blacks tussen 2001 en 2007 gespeel voor hy sy loopbaan by die Franse Top-14-klub, Toulon, voortgesit het.
 
Tussen 2009en 2013 het Collins in Wallis en Japan by Ospreys en Yamaha Jubilo gespeel voor hy terug Frankryk toe is, waar hy vir ProD2 Racing Club Narbonne gespeel het. Collins was 34.
 

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.