On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Special Reports

LUISTER: Onderhoud met prof. Jonathan Jansen oor verandering op UV-kampus

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 14:39 Mon, 29 Sep 2014

LUISTER: Onderhoud met prof. Jonathan Jansen oor verandering op UV-kampus | News Article

Bloemfontein - Rassekwessies, verandering en ‘n vernuwingsplan. Dit is van die aspekte wat die afgelope jaar sterk by die Universiteit van die Vrystaat op die voorgrond getree het.

OFM-nuus se senior verslaggewer, Christal-Lize Muller, het met die UV se visekanselier en rektor, Jonathan Jansen, gesels oor die UV se hantering van die beweerde aanval deur die twee studente, Cobus Muller en Charl Blom, op ‘n mede-student, Muzi Gwebu.
 
Hy het ook reageer op die veranderinge by die JBM Hertzog-manskoshuis.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.