On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben
Listen Live Streams

Special Reports

FEATURE: Wêreldonderwyser-dag

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:31 Wed, 29 Oct 2014

FEATURE: Wêreldonderwyser-dag | News Article

Vir duisende gr.12-leerlinge is dit die laaste skof van hul skoolloopbaan. Hulle is dit egter eens dat hulle nie dié mylpaal in hul lewens sou kon bereik het sonder hul onderwysers se waardevolle bydrae oor die jare heen nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het op nasionale Wêreldonderwysersdag wat vandeesmaand gevier is, die belangrike rol van leerkragte ondersoek. Wêreldonderwyserdag is ‘n inisiatief van die Verenigde Nasies wat jaarliks op 5 Oktober oor die wêreld heen gevier word om die belangrikheid van onderwysers te beklemtoon.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.