Niemand hou van ‘n sweetreuk nie…gelukkig het die Glam Guru raad. Hy vertel watse kosse jy moet vermy om ‘n sweetreuk te voorkom envertel ook hoe jy oormatige sweet kan behandel.
Luister gerus na sy raad hier!
Onthou ook om jou vrae te stuur na hannon@ofm.co.za Tot voglende week, bly mooi!
“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”
Read More