The Delightful Blog
TBS: Die Glam Guru: Haarkleur vir mans...─── 08:45 Fri, 16 Oct 2015
Die Glam Guru het die week weer raad vir die manne! Kan mans hulle hare ook kleur? Hoe werk dit? Watse kleur pas by jou en gaan dit nie snaaks lyk nie? Ontspan, Hannon het raad! Luister gerus hier:
Hier is ‘n paar bekendes wat gereeld hul hare kleur
Steve Carell, Alec Baldwin, Jared Leto, Matthew McConaughey, Justin Bieber en Gerard Butler
Stuur jou voorkoms of skoonheidsvrae na hannon@ofm.co.za - Tot volgende week, bly mooi!