On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

The Vine

Hoop vir menslikheid: Derby die hond kry nuwe 3D-druk bene

───   09:01 Thu, 18 Dec 2014

Hoop vir menslikheid: Derby die hond kry nuwe 3D-druk bene | News Article
Jy mag dalk uie wil uitpak, die een gaan jou maak traan! Derby is 'n 'rescue' woef wat met gebreklike voorpote gebore is. Gelukkig vir hom, het 'n span vir hom nuwe voorpote ontwerp en met 'n 3D printer gemaak.
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.