On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

The Vine

The Perfect Braai: Pastaslaai vir 'n lekker braai!

───   15:39 Sat, 25 Apr 2015

The Perfect Braai: Pastaslaai vir 'n lekker braai! | News Article
Rens se Pastaslaai
 
2 Koppies pasta gekook tot sag – gedreineer en afgekoel (ek het hier 1 koppie klein skulpie noedels en 1 kop macaroni gebruik)
Blokkies gouda kaas
Blokkies tamatie
Blokkies seldery
Blokkies komkommer
Handvol ertjies – sommer in die mikrogolf gegooi vir ‘n paar minute
Halwe blikkie “salad cut” aspersies
Stukkies rooi, groen en geel rissie
Halwe ui – fyn gekap
Halwe koppie cross en blackwell mayonnaise
Kwart koppie cross en blackwell hamburger mayonnaise
50ml bladjang
Growwe peper , sout, en pietersielie
 
Meng alles en bewaar in die yskas

Jy kan ook byvoeg: pynappel, gekookte eier, viennas in ringe, spek, gevlokte hoender, rosyne, baby marrows, pitmielies, stukkies perske
 
 
http://kreatiewekosidees.com/2013/05/15/pastanoedelrys-slaai-resepte/ 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.