On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

World News

Pitt en Jolie haak uiteindelik die knoop deur

───   07:54 Fri, 29 Aug 2014

Pitt en Jolie haak uiteindelik die knoop deur | News Article

Hollywood - Twee van Hollywood se blinkste sterre, Brad Pitt and Angelina Jolie, is uiteindelik getroud.

 Volgens 'n woordvoerder vir die paartjie het die 50-jarige Pitt en 39-jarige Jolie Saterdag in Frankryk die knoop deurgehaak. Die seremonie is in 'n klein kerkie in Chateau Miraval voltrek.
Volgens berigte was hulle kinders nou by die seremonie betrokke. Pitt en Jolie is reeds sedert 2005 in 'n verhouding kort nadat hulle saam die film Mr and Mrs Smith verfilm het. Dit is Jolie se derde huwelik en Pitt se tweede.
 
BBC

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.