On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

agri fokus

Komphela sê oor VS-padrade

───   00:00 Wed, 02 Jul 2014

Komphela sê oor VS-padrade | News Article
Dirk Kok - Die herinstelling van die Vrystaatse padrade behoort binne die volgende twee maande afgehandel te wees, het die provinsie se LUR vir polisie, paaie en vervoer, Butana Komphela, vandeesweek op 'n  vergadering met boere op Heilbron gesê.
Hy sê die aanvoorwerk vir die rade is gedoen, maar daar is onder meer nie genoeg vroue op die voorgestelde rade nie. Dit moet eers reggestel word. Komphela het gereageer op 'n pleitdooi van Vrystaat Landbou se uitvoerende hoof, Henk Vermeulen, dat dié rade so spoedig moontlik heringestel moet word, omdat hierdie rade die oë en ore is wat die owerheid op hoogte moet hou oor die toestand van paaie.

Podcasts

Butana Komphela:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.