agri fokus
RPO-kongres: Agrrey Mahanjana vaar uit teen onstabiele politiek─── 11:59 Mon, 18 Aug 2014
Dirk Kok
Bloemfontein - Die produsente-organisasie vir opkomende rooivleisboere, Nerpo, en
African Farmers' Association of South Africa (AFASA) se Agrrey Mahanjana
het op die Rooivleisprodusente-organisasie se nasionale kongres in Bloemfontein
uitgevaar teen onstabiele politiek en swak landboubeleid, wat volgens hom die
doodsteek van boere en voedselsekuriteit kan wees.
Mahanjana het gesê dit is
tyd vir kommersiële en opkomende kommersiële boere om ernstig hande te vat om
met een stem met die regering te praat en beleid te beïnvloed. Luister hier na
sy hele praatjie: