On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

agri fokus

Watervoetspoornavorsing: Hoekom dit belangrik is

───   15:57 Wed, 03 Sep 2014

Watervoetspoornavorsing: Hoekom dit belangrik is | News Article
Watervoetspoornavorsing, om te help verseker daar word nie op plase en in die vervaardigingsproses van kos met water gemors nie, op die Kovsie-kampus deur die departement Landbou-ekonomie gedoen.
 
Vandag is ’n simposium met internasionale watervoetspoorkundiges en plaaslike wetenskaplikes op dié kampus gehou.
 
Die departement landbou-ekonomie se Henry Jordaan, wat die navorsing lei, het met OFM-nuus gesels.
 
Dirk Kok/OFM-nuus 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.