On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

agri fokus

Diewe op hok danksy veediefstalklopjag

───   06:00 Thu, 17 Sep 2015

Diewe op hok danksy veediefstalklopjag | News Article

Vier veediewe wat daarvan verdink word dat hulle betrokke is by veediefstal in die Nigel-omgewing sedert Julie, is vroeg Dinsdagoggend vasgetrek ná afloop van ‘n gesamentlike poging tussen amptenare, boere en die nasionale veediefstalvoorkomingsforum.

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die forum se voorsitter, Wille Klack, gesels oor die klopjag, sowel as die poging om openbare bewustheid rondom die barbaarse probleem te verbeter.

*Willie Clack gesels oor veediefstal-arrestasies

 


Podcasts

*Willie Clack gesels oor veediefstal-arrestasies:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.