On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Extra time

Saterdag Sport Braai resep: Malvalekker patat-bootjies

───   14:04 Sat, 17 Dec 2016

Saterdag Sport Braai resep: Malvalekker patat-bootjies  | News Article
http://www.watertandresepteviroudenjonk.com/braai---aartappel--groente-geregte.html

Dit tel as groente!

Benodigdhede:

  • Patats
  • Malvalekkers
  • Foelie
  • Suiker

Metode:

  • Draai die patats toe in foelie en braai oor warm kole
  • Maak die foelie oop en pak die malvalekkers op die halveerde patats
  • Plaas die patats terug op die rooster in ‘n platboompan met ‘n deksel en laat die malvalekkers smelt.
  • Strooi suiker oor en sit voor.

Bron

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.