On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Human Interest

Zuid-Afrikahuis in Amsterdam heropen vanaand feestelik

───   14:19 Thu, 11 Feb 2016

Zuid-Afrikahuis in Amsterdam heropen vanaand feestelik | News Article

Amsterdam - Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam heropen vanaand, ná verbouings wat meer as ’n jaar geduur het.


Die bekende baken huisves die grootste Suid-Afrikaanse biblioteek in Europa en ’n skat aan argiefmateriaal wat veral verband hou met die Nederlands-Suid-Afrikaanse betrekkinge en wat teruggaan tot die Eerste Boereoorlog en selfs vroeër.

Suzaan Pretorius berig dat die eerste Nederlands-Suid-Afrikaanse organisasie sy intrek in 1917 in dié huis geneem het.

Suzaan Pretorius/OFM-nuus en Litnet


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.