On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Kathu-mynafleggings gaan ekonomie knou

───   CATHY DLODLO 09:41 Sat, 30 Jan 2016

Kathu-mynafleggings gaan ekonomie knou | News Article

Kathu - Een van die vinnigsgroeiende dorpe in die land, Kathu – in die Noord-Kaap se ekonomie gaan geknou word wanneer meer as 3 000 mynwerkers hul werk verloor.

Dit volg nadat die Nasionale Unie van Mynwerkers en Soldariteit bekend gemaak het dat vier myne in dié Kathu-omgewing met afleggings gaan begin.

Uitvoerende hoof van die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel en Industrie, Sharon Steyn, sê die myne en die sonkragplaas-projekte het tot geweldige ekonomiese groei in die gebeid gelei, maar die afleggings en die voltooiing van die projekte kan dit weer negatief raak.

OFM-Nuus


Podcasts

Uitvoerende hoof van die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel en Industrie, Sharon Steyn:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.