On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Man verskyn weens Smithfield-plaasmoord

───   05:45 Thu, 05 May 2016

Man verskyn weens Smithfield-plaasmoord | News Article
File photo

Smithfield - 'n Man wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde moord op sy vriendin op 'n plaas naby Smithfield, sal na verwagting vandag weer in die plaaslike landdroshof verskyn.


Petrus Lempetjhe (28) het glo sy vriendin op die plaas Haasfontein naby Smithfield met 'n ysterpyp en houtpaal aangerand. Hy is enkele minute ná die voorval verlede naweek in hegtenis geneem.

Die 32-jarige slagoffer se tweejarige seuntjie was by haar toe haar lyk gevind is.

Vrystaatse polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, het vroeër aan OFM-nuus gesê die saak is vroeër vir verdere ondersoek uitgestel.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.