On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

Thabo Manyoni: “Meer moet gedoen word vir militêre veterane”

───   MARK STEENBOK 08:23 Sun, 22 May 2016

Thabo Manyoni: “Meer moet gedoen word vir militêre veterane” | News Article
Uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro, Thabo Manyoni (OFM-nuus)

Bloemfontein - Die uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro, Thabo Manyoni, sê die regering sal meer moet doen om verligting te bring aan militêre veterane in die Vrystaat.


Manyoni het Saterdag tydens die sesde Militêre Veterane-promosietoer in Bloemfontein gepraat.

Die doel van die landwye toer is om verskeie dienste aan voormalige soldate te bied.

Manyoni sê ‘n land wat nie vir sy militêre veterane omgee nie, is in ernstige gevaar.  

OFM-nuus


- Download the OFM app in the Apple or Android app store to read the latest news/sports stories. 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.