On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Nuus pas ontvang: VS-onderwys gereed vir moontlike ontwrigting

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:15 Tue, 11 Oct 2016

Nuus pas ontvang: VS-onderwys gereed vir moontlike ontwrigting | News Article

Bloemfontein - Die Departement van Onderwys in die Vrystaat is bewus van 'n boodskap wat op sosiale media versprei word dat sommige Bloemfonteinse skole môre deur betogende studente en ander mense ontwrig gaan word.


Woordvoerder, Howard Ndaba, sê die departement beskou dié boodskap as ernstig. 

Hy sê die departement beskou dié poging, indien dit sou gebeur, as 'n ernstige kriminele oortreding. Die departement en polisie is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas. 

Twee skole in die stad word genoem as moontlike teikens. Dié skole gaan egter môre met normale aktiwiteite voort.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.