On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

Henning moordenaars die week gevonnis

───   15:34 Mon, 03 Feb 2014

Henning moordenaars die week gevonnis | News Article
Johannesburg - Die voormalige Nigeriese Olimpiese atleet, Ambrose Monye en sy medebeskuldigde, Andre Gouws sal Woensdag in die Pretoriase hooggeregshof gevonnis word.
 
Dit volg nadat Monye vroeër skuld aan die moord op die Pretoriase ma, Chanelle Henning in 2011 beken het. Monye en Gouws is in November verlede jaar skuldig bevind. - Sauk

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.