On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

DA gaan nie klagtes lê oor skildery

───   09:17 Sat, 30 Jul 2016

DA gaan nie klagtes lê oor skildery | News Article

Johannesburg - Die DA sê hy sal vryheid van spraak handhaaf en nie regstappe doen teen 'n skildery van sy leiers wat deur die sakeman Kenny Kunene gekoop is nie, hoewel die party die skildery aanstootlik vind.


Die DA-woordvoerder, Mabine Seabe, het gereageer op 'n satiriese skildery van die partyleier, Mmusi Maimane, wat 'n waentjie trek met die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, en die federale uitvoerende voorsitter, James Selfe, daarop. 

Seabe sê die DA glo die skildery trek die aandag van belangriker kwessies af.

-news24.com

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.