On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams

National

Tutu: Ek gaan terugsit en SA se jonges dophou

───   09:52 Thu, 10 Mar 2011

Tutu: Ek gaan terugsit en SA se jonges dophou | News Article

Aartsbiskop Emmeritus Desmond Tutu sê sodra hy van sy pligte as kansellier van die Universiteit van die Wes-Kaap verlos is, gaan hy terug sit en toekyk hoe die Suid-Afrikaanse jeug die land 'n beter plek maak. Tutu het gister as kansellier bedank. Hy sê Suid-Afrika het die vermoëns om die mees vooruitstrewende land ter wêreld te wees.

Heart 104.9 FM


Podcasts

Tutu: Ek gaan terugsit en SA se jonges dophou:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.