On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Off-Beat-News

Britse kriekettoeskouers gevra vir kurk-skietstilstand

───   10:54 Sun, 28 Aug 2016

Britse kriekettoeskouers gevra vir kurk-skietstilstand | News Article

Londen - Die Marylebone-krieketklub het toeskouers by die Lord's krieketovaal gevra om op te hou om hul sjampanjekurke na die krieketveld te skiet.


AFP berig dié Londense veld is die enigste internasionale ovaal waar toeskouers nog toegelaat word om hul eie drank te neem. 

Deur die jare het dit tradisie geword om sjampanjebottels se kurkproppe na die veld te skiet wanneer toeskouers hul bottels opmaak. 

Die gebruik is egter skadelik vir die spelers en toeskouers is gevra om die tradisie te staak of voortaan droëbek na wedstryde te kyk.

AFP



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.