On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Podcasts

Pasop vir dié met nuwe weiding

───   SABRINA DEAN 11:52 Mon, 01 Feb 2016

Pasop vir dié met nuwe weiding | News Article
Foto deur Sabrina Dean

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die Nasionale Wolkwekersverenigning se dr. Louis du Pisani gesels oor bestuur van weidingslande ná droogtetye.

In hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud verduidelik hy dat vee soms maerder begin word sodra nuwe groen gras beskikbaar is.

Hy verduidelik ook van siektes wat kan voorkom, soos bloednier en blousuurvergiftiging.




OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.