On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Podcasts

Verbruikers moet aanpas om voldoende voedsel te bekostig

───   SABRINA DEAN 07:54 Thu, 28 Apr 2016

Verbruikers moet aanpas om voldoende voedsel te bekostig | News Article

OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean gesels met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor inflasie waar hy nader kyk na hooflyn inflasie, sowel as kosinflasie.

Laubscher vertel hoe die tradisionale laer pryse wat mens met die aankoms van die winterseisoen nie kan realiser nie. Hy vertel dat verbruikers hulle nie moet laat boelie en moet slim koop eerder as om verskaffers wat die hoë prysgolf wil ry te ondersteun nie.

Hy raai verbruikers ook aan om eetgewontes aan te pas en goedkoper kos soorte te oorweeg sodat hulle steeds kan bekostig om voldoende voedsel te bekom.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.